We visited the farm last week. It was amazing, we really enjoyed the peace and tranquility. The hosts are really nice people and really make sure that your stay is a great one. A really awesome getaway for a family or group of friends. The house has everything you need. We will definitely visit again in the future. 🙂
https://www.facebook.com/share/p/1ki7spxYwhG67gms/Dylan se 16de verjaarsdag! Een van jou wense en drome het waar geword. Jy het gaan jag!🦌 Jy het met kruisboog gejag, en was heel kalm seun. Tot jy die bok skiet, toe skop die adrenalien en die senuwees eers na die tyd in! Jou gesig het gestraal, jy was so gelukkig! Baie dankie aan Die Berg Huis wat ons seun se wens kon waarmaak! Dankie oom Jackie dat oom dit vir hom dit onvergeetlik gemaak het. Eers oefen om Robin hood te word, dan word die gesig swart gesmeer as hy nou reg is! Ons het so lekker gelag, en dit verskriklik geniet. Dankie aan Juan Andries, Dylan se PH vir die naweek. Saam hom gaan sit in die hight(hut), en geduldig gewag vir sy bokkie om verby te kom. Hy het dit so geniet saam jou! Dankie aan jou vrou Tanya wat uit haar pad gegaan het, om sy koek vir ons te kry en daar te hê as ons daar kom. Carli's Cakery in Rustenburg, dit was heerlik em die moosite koek! Baie dankie! Julle almal, en Marelize ons sal beslis weer terugkom! Dankie boeta Corne de Beer en oom Wayne Schoonbee dat julle daar was vir hom, en dit ook saam hom kon vier. Seuna, voor jy jou "trofee" om jou nek gekry het, hou vas aan pappa se woorde en raad. Bly vasgepen aan jou geloof, loop die regte pad, en dien jou Hemelse Vader in als wat jy doen. Jy is nou 'n jong man, wyse en moeilike besluite wat voorlê, moet jy altyd Liewe Jesus nader op jou knieë. Ons is baie lief vir jou, ongelooflik trots, en take the world on with both hands and positive mind! Bitter lief vir jou! Geluk met jou eerste blesbokkie!
https://www.facebook.com/share/p/k24qGiWPF2fbQ3Sr/Die Berg Huis . Die perfekte plek om weer een te word met die Natuur. Baie Dankie vir n rustig naweek. If you're looking for a tranquil escape, this is definitely the place to be! Whether you're with family or friends, you'll find a serene atmosphere where you can sit back, relax, and truly reconnect with nature. This beautiful location offers a much-needed break from the hustle and bustle of city life, allowing you to enjoy the breathtaking beauty that God has created. The peaceful surroundings provide a sense of calm and a piece of mind that is truly unparalleled. From the moment you arrive, you'll feel like you're at home away from home. It's the perfect retreat to unwind, recharge, and create lasting memories with your loved ones. I can't recommend this place enough—it's a hidden gem worth experiencing.
https://www.facebook.com/share/p/u4mEaMufnUwoUaWH/